ROOMS GALLERY

CHALETS

BOOMHUIS

Boomhuis blok. Bestaan uit 7 eenhede bymekaar. Heerlik onder eeu oue doringbome met 'n heerlik bosveld atmosfeer. Boom huis kan as 'n eenheid of infividueel bespreek word. Boomhuis blok bestaan uit 4 x 2 bed Chalet, 2 x 4 bed Chalet en' n 2 slaap kamer eenheid. Total van 20 Persone kan hier gehuisves word. Boom huis is 40m vanaf d swembad. As die hele blok bespreek word is daar ook Privaat toegang tot 'n boma teen die klipkop.

Idiaal vir groep kuier of Familie kuier.

Elke chalet het eie piekniekbankie en braaier. eenhede met 2 enkel beddens kan omskakel word na king-size beddens.

DUIWE

Snoesige chalet vir 1 of 2 persone. Mini kombuis met op wasbak, volledig toegerus vir selfsorg. stort, toilet en wasbak. Eie braai en piekniek bankie buite. Enkelbeddens kan verander word na kingbed op aan vraag.

LOERIE

Volledig 3 slaapkamer huis. Maks 6 Volwassenes en 1 kind. 1 badkamer met bad/stort. Goed toegeruste kombuis. Kuier stoep en braai asook boma. 2x afdakke vir voertuie.

BACKPACKERS

SYSIE

TARENTAAL

COMMUNIAL BATHROOMS

Quick Links

Legal

© Copyright Dassie Palace - Lapa & Rest 2026. All rights reserved.